AJS-P8-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 3

SEE-UITSIG. NABY CASINO & GOLFBAAN. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EXPLORA FRIENDLY) – EIE DEKODEERDER OF ING. @ R40/DAG. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, 2 X VRIESKAS (REGOP & KIS), SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIE-MASJIEN, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KING-BED + TV. SLK 2 – DUBBELBED. SLK 3 – STAPELBED. + AFSKORTING IN LEEF-AREA MET ENKELBED EN KINDERBEDJIE. 3 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. BINNE BRAAI + LOSSTAANDE BRAAIER BUITE. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:3

Listing Inquiry

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *