AND-P6-HH – Huis – Hartenbos Heuwels

HBOS SEEFRONT ±2.25KM. SEE-UITIG. (W/STEL UITG.) SITKAMER – KAGGEL. TV-KAMER – TV, DSTV EXPLORA PREMIUM ING, WIFI ING. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M-GOLF, 6 PL GASSTOOF, ELEK OOND, 2 X YS-VRIES KOMB., KLEIN KIS VRIESKAS, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, BROODJIEMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED + TV. SLK 2 – QUEENBED. SLK 3 – DUBBELBED. 2 X BADKAMERS – 2 X HOEKBAD, 2 X STORT (1 BOKANT BAD), 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R700. BINNE-BRAAI ASOOK BOMA BRAAI LANGS SWEMBAD. DUBBEL AFDAK. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R500. BGOED – Ingesluit

 

Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry