APR-P8-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

HBOS SEEFRONT ±450M. W/STEL UITG. GEEN ROOK IN HUIS ASB. SITKAMER – SMART TV, FBIRE ING. DSTV SKOTTEL (EXPLORA VRIENDELIK) – EIE DEKODEERDER. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK & TAFEL MET STOELE, M/GOLF, GASSTOOF MET ELEK OOND, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BRAAINPAN, BROODJIEMASJIEN, WATER COOLER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KINGBED XL + SMART TV. SLK 2 – 2 X 3/4 BEDDENS. SLK 3 & 4 – DUBBELBED ELK. WAAIER IN ELKE SLAAPKAMER. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. BRAAIKAMER MET BINNE-BRAAI. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER BY SPLASH POOL & LAPA, + SKOONMAAKFOOI @ R1000. BEDIENDE BESKIKBAAR @ R250/DAG. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry