BAS-P8-BV – Huis – Bayview

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 5
  • Baths: 3

STRAND ±500M. HBOS STRANDFRONT ±2KM. GEEN ROOK IN HUIS ASB. SITKAMER – TV, DSTV (KYKNET PAKKET ING.), DVD SPELER. KOMBUIS – M/GOLF, GASSTOOF MET ELEK OOND, YS/VRIES KOMB, SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, WATER FILTER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED. SLK 2 – ENKELBED. SLK 3 – 3/4 BED. SLK 4 – DUBBELBED. SLK 5 – 2 X ENKELBEDDENS. TOEGEBOUDE STOEP AREA – SLEEPERCOUCH. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 3 X STORT, 3 X TOILET. BINNE-BRAAI IN BRAAIKAMER MET SITKAMERSTEL. BEDIENDE ING. (ELKE DONDERDAG). IN ERF PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R300. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Bayview
Bedrooms:5
Bathrooms:3

Listing Inquiry