BAU-P8-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 3

EFFE SEE-UITSIG. STRAND ±2.2KM. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), WI-FI. EETKAMER. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. SLK 3 – DUBBELBED. SLK 4 – 2 X 3/4 BEDDENS. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 3 X STORT, 4 X TOILETTE. ENKEL MOTORHUIS & IN ERF PARKERING. GEBOUDE BINNE-BRAAI EN BOMA BRAAI BUITE. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:3

Listing Inquiry