BEZ-P8-HB – Woonstel – Hartenbos

SEE-UITSIG. STRAND, PRETPARK, WINKELS – 3 MIN STAP (±1 BLOK). SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (BRING EIE DEKODEERDER, SMART CARD & KABELS). SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – DUBBELBED. LOFT – 3 X ENKELBEDDENS. BADKAMER – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. BRAAIERS BY SWEMBAD. ENKEL MOTOR AFDAK. MUNT WASMASJIENE IN KOMPLEKS. SWEMBAD IN KOMPLEKS. BALKON MET SEE-UITSIG. + SKOONMAAKDIENS VAN R400 VIR BESPREKINGS MINDER AS 7 NAGTE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

imgp0997 bez-p8-hb-01 bez-p8-hb-002 bez-p8-hb-009 bez-p8-hb-010

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:1

Listing Inquiry