BLI-P4-HB – Tuinwoonstel – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±1.2KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), SLEEPER COUCH. (MAKS 2 VOLW & 2 KINDERS). KOMBUIS – TOONBAK + 4 STOELE. M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – QUEENBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. IN ERF PARKERING. GEBOUDE BRAAIERTJIE + TAFEL & BANKIES. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry