BRA-P6-HB – Dupleks Woonstel – Hartenbos

EFFE SEE-UITSIG. BY HBOS SEEFRONT. 2DE VLOER. SITKAMER – TV, DVD SPELER, MINI CD-SPELER/RADIO. KOMBUIS – TOONBANK & 4 STOELE. M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. (WASH-O-RAMA OP PERSEEL VIR WAS & DROOG). SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS, LOFT (SLK 3) – 2 X ENKELBEDDENS. 1 X BADKAMER – BAD, STORT BOKANT BAD, WASBAK & TOILET. BRAAIERS BY SWEMBAD. ENKEL AFDAK PARKERING. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:1

Listing Inquiry