BRE-P6-HH – Huis – Hartenbos Heuwels

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND & PRETPARK ±3KM. RIVIER UITSIG.

SLAAP 6

(W/STEL UITGESLUIT). ROLSTOEL VRIENDELIK. SITKAMER – TV, PVR DSTV (PREMIUM PAKKET – ALLES INGESLUIT), DVD-SPELER. 2 X EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE + TAFEL & 4 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, BO-LAAIER W/MASJIEN, SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, PERKOLEERDER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – 3 – DUBBELBED ELK (HOOF SLK, BALKON MET SKUIFDEURE). STUDEERKAMER. GASTE TOILET. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R400. DUBBEL AFDAK PARKERING. ONDERDAK BALKON MET GEBOUDE BRAAI & TAFEL & STOELE & KROEGIE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R200. BGOED – Ingesluit

 

BRE-P6-HH 004 BRE-P6-HH 005 BRE-P6-HH 003 BRE-P6-HH 001

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry