BRO-P8-HB – Dupleks Eenheid – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±2KM. SWEMBAD & TENNISBANE IN KOMPLEKS. GEEN ROOK IN EENHEID ASB.SITKAMER – TV, DSTV (SKOTTEL – EIE DEKODEERDER) (AIRCON). EETKAMER – TAFEL & BANKIES/STOELE (8). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBEL (QUEEN DUVET), SLK 2 – DUBBELBED (EIE BUITE-DEUR). SLK 3 (BO) – DUBBEL & STAPELBED. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 1 X STORT, 3 X TOILET. ONDERDAK BRAAI + TAFEL & STOELE (8). DUBBEL AFDAK PARKERING. KOOPKRAG (EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100). BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:3

Listing Inquiry