CHS-P6-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND & PRETPARK ±300M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART), EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. SONKAMER – 2 X BANKE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF (GAS HOB & ELEKTR OOND), 2 X YS/VRIES KOMB), SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, SNACKWICH, WAFELMAKER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. GEBOUDE BUITE-BRAAIER MET TAFELS & STOELE. BINNE-BRAAI. DUBBEL AFDAK PARKERING, BEDIENDE 2 X /WEEK @ R100/DAG. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

chs-p6-hb-018 chs-p6-hb-022 chs-p6-hb-004 chs-p6-hb-007 chs-p6-hb-012 chs-p6-hb-013 chs-p6-hb-017

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry