CLA-P4-HH – Tuin Woonstel – Hartenbos Heuwels

HBOS SEEFRONT ±2.8KM. BALKON MET SEE-UITSIG. SLEGS KINDERS 15JR+. SITKAMER – TV, DSTV (BRING EIE DEKODEERDER). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB, BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK, BADKAMER – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. GEBOUDE BUITE-BRAAIER + STOELE. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry