COO-P6-DS – Woonstel – Diaz Strand

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND & PRETPARK ±200M. 1STE VLOER. SITKAMER – SMART TV, WIFI (STREAM DSTV NOW). KOMBUIS – TAFEL & 2 BANKIES, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, KOFFIEMASJIEN, STRYKGERIEWE + STEAMER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. STAAN WAAIER IN ELKE KAMER. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R550. GEBOUDE BRAAIER OP BALKON. ENKEL AFDAK PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry