COO-P8-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. DE BAKKE STRAND ±350M. GEEN ROOK IN HUIS ASB. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER) – HOUT DECK MET WEBER. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 4 PL GAS HOB + ELEKTR OOND, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1,2 & 3 – DUBBELBED ELK. SLK 4 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. ENKEL MOTORHUIS + IN ERF PARKERING. GEBOUDE BINNE-BRAAI (ASOOK WEBER OP DECK). KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry