CRO-P6-HB – Dupleks Meenthuis – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±2.8KM. EENHEID LANGS HARTENBOS RIVIER. SEE-MOND UITSIG. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, YSMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED. (MET BALKON). SLK 2 – DUBBELBED (MET BALKON). SLK 3 – DUBBELBED. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. PARKERING VOOR EENHEID. GEBOUDE BINNE- & BUITE-BRAAIERS. TUINMEUBELS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry