DEK-P4-DS – Woonstel – Diaz Strand

STRAND & PRETPARK ±200M.

SLAAP 4

SITKAMER – TV, DVD, DSTV SKOTTEL – EIE DEKODEERDER. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PLAAT STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – DUBBEL- & STAPELBED. (BALKON). BADKAMER – BAD, STORT (BOKANT BAD), TOILET. IN ERF PARKERING. LOSSTAANDE BUITEBRAAIER & TUINMEUBELS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Ingesluit

 

Klein TV-sitarea Balkon uitsig (1) Braai, piekniek-tafel & sambreel

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry