DFO-P6-HB – Meenthuis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

MOND/SEE-UITSIG. STRAND ±1.5KM.

SLAAP 6

SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., VRIESKAS, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 1 X HANDSTORT, 1 X STORT, 2 X TOILET. ENKEL MOTORHUIS. GEBOUDE BRAAIER OP STOEP & STOEPSTOELE. KRAG INGESLUIT. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

DFO-P6-HB 005 DFO-P6-HB 010 DFO-P6-HB 001 DFO-P6-HB 003

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry