EDW-P8-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 1

STRAND & PRETPARK ±950M. W/STEL UITG. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, GASSTOOF, YSKAS, VRIESKAS, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 & 3 – DUBBEL- EN ENKELBED ELK. BADKAMERS – 1 X STORT, 1 X BAD, 1 X TOILET, 1 X WASBAK. GASBRAAI IN BINNEHOF. IN ERF PARKERING, KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

20161112_163034 20161112_163102 20161112_165402 20161112_165620

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:1

Listing Inquiry