ELL-P6-DS – Woonstel – Diaz Strand

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 2
  • Baths: 2

STRAND & PRETPARK ±200M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), CD/RADIO, SLAAPBANK. TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 3 STOELE. M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, KOFFIEMASJIEN, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER. GEBOUDE BRAAIERS BY SWEMBAD + LAPA MET SPELETJIES KAMER. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry