ELV-P4-DS – Eenheid – Diaz Strand

STRAND & PRETPARK ±300M.

SLAAP 4

SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART), 2 X ENKELBEDDENS. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., WASMASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – DUBBELBED. BADKAMER – BAD, HANDSTORT, WASBAK & TOILET. VEILIGE PARKERING. LOSSTAANDE BRAAIER. KRAG INGESLUIT. BGOED – Ingesluit

 

20141211_160258 20141211_160312 20141211_160324

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry