ELZ-P4-MSB – Tuin Woonstel – Mosselbaai

PUNT STRAND ±2.9KM. SLEGS NIE-ROKERS. SITKAMER – TV, DSTV (GASTEHUIS PAKKET ING.). KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED & TV. (SLK 2 OPSIONEEL VIR 4 PERSONE – 2 X ENKELBEDDENS.) BADKAMER – BAD, STORT & WASBAK. TOILET APART. IN ERF PARKERING. LOSSTAANDE BRAAIER OP GRAS. STOEP MET TAFEL STOELE. KRAG – ING. BGOED & BAD HANDDOEKE ING.

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry