EMM-P4-DS – Dupleks eenheid – Diaz Strand

STRAND ±20M. PRETPARK ±150M. SWEMBAD. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), EETKAMER – TAFEL & 4 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 (BO) – DUBBELBED. SLK 2 (ONDER) – 2 X ENKELBEDDENS. 1 X BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. + SKOONMAAKFOOI R350. ENKEL AFDAK PARKERING. GEBOUDE BRAAIER ONDER AFDAK (SLEGS CHARCOAL) + TAFEL & 4 STOELE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry