EST-P5-HB – Woonstel – Hartenbos

BY DIE STRAND. SEE-UITSIG. HEEL BOONSTE VLOER (HYSBAKKE). MAX 4 VOLW + 1 KIND. SITKAMER – TV, DSTV (BRING EIE DEKODEERDER & SMART CARD), SLEEPER COUCH (3/4). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEEN-BED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. KELDER PARKERING. GEBOUDE BRAAIER OP BALKON. SWEMBAD. + SKOONMAAKFOOI @ R550. KRAG INGESLUIT. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry