FER-P11-BV – Huis – Bayview

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 5
  • Baths: 3

STRAND ±600M. HBOS STRANDFRONT ±1.5KM. DUBBEL VERD. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), DVD SPELER. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, BO-LAAIER W/MASDJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIE MASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KINGSIZE BED, SLK 2 & 3 – QUEENBED ELK, SLK 4 – DUBBELBED, SLK 5 – ENKEL- & STAPELBED. 3 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. IN ERF PARKERING, GEBOUDE & LOSSTAANDE BRAAIERS. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Bayview
Bedrooms:5
Bathrooms:3

Listing Inquiry