LEE-P7-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. STRAND ±50M, HBOS SEEFRONT ±300M. GEEN ROOK IN HUIS ASB. SITKAMER – TV, DSTV (EIE PVR DEKODEERDER & SMART CARD – PVR). DVD, BANK (AIRCON). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, PERKOLEERDER, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEEN BED (AIRCON), SLK 2 – DUBBELBED. SLK 3 – 1 X STAPEL- & 1 X ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R600 VIR BESPREKINGS MINDER AS 7 NAGTE. IN ERF PARKERING. GEBOUDE BUITE-BRAAIER + TUINMEUBELS. KRAG INGESLUIT. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

 

Chanelle - 29-07-10 011 FLE-P7-HB 002 FLE-P7-HB 007

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry