FOU-P8-HB – Meenthuis – Hartenbos

SEE-UITSIG VANAF DECK. STRAND ±400M. HBOS SEEFRONT ±950M. GEEN ROOK IN EENHEID. MAX 4 VOLW + 4 KINDERS. (ONDER) SITKAMER – TV (+SMART BOKSIE), WIFI, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), SLAAPBANK (1 PERSOON). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT WASMASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. (BO) “KITCHENETTE” – YS/VRIES KOMB., YSMASJIEN. SIT/EETKAMER – TV + DVD-SPELER, TAFEL & 6 STOELE, SLAAPBANK (ENKEL PERSOON) + BINNE-BRAAI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK, SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R900. GEBOUDE BRAAIER + TAFEL & STOELE. DUBBEL AFDAK PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheid op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry