FRH-PH-HB – Tuinwoonstel Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±300M. BACHELOR – WIFI, TV, DSTV (COMPACT PAKKET ING.), TAFEL & 2 STOELE, KOMBUIS – M/GOLF, 2 PLAAT STOFIE (GEEN OOND), KROEG YSKASSIE, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. GEMEENSKAPLIKE WASKAMER MET SPEEDQUEEN. DUBBELBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. LOSSTAANDE BRAAIER, IN STRAAT PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:bachelor
Bathrooms:1

Listing Inquiry