FVD-P8-DS – Woonstel – Diaz Strand

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. OORKANT STRAND & PRETPARK. 3DE VLOER (HYSBAK). SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJ9IEN, TUIMELDROËR, BROODROOSTER, KETEL, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED & TV. SLK 2 & 3 – QUEENBED ELK. STOEPKAMERJIE – STAPELBED. 2 X BADKAMERS – 2 STORT, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R550. WEBER OP BALKON + TAFEL & 6 STOEL. ENKEL MOTORHUIS. SWEMBAD. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R100. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry