GER-P8-DS – Huis – Diaz Strand

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND & PRETPARK ±350M. (W/STEL UITG.) SITKAMER. TV-KAMER – TV (DSTV – PREMIUM PAKKET ING.) + SLEEPER COUCH. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 2 STOELE. M.GOLF, STOOF, 2 X YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. DUBBEL MOTORHUIS. GEBOUDE BINNE- & BUITEBRAAIERS + WEBER. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry