GOO-P12-TN – Huis – Tergniet

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 6
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. STRAND ±500M. SITKAMER & TV-KAMER – TV, DSTV (EIE DEKODEERDER OF PREMIUM @ R35/DAG). ONDER- YS/VRIES KOMB. + KISVRIESKAS. EETKAMER – TAFEL & 10 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI, WASKAMER – BO-LAAIER W/MASJIEN & TUIMELDROËR). SLK 1 & 2 – KINGSIZE BED ELK. SLK 3 & 4 – DUBBELBED ELK, SLK 5 & 6 – 2 X ENKELBEDDENS ELK. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. BUITE-STORT (MET WARM WATER). LOSSTAANDE BRAAIER (KAN ONDER AFDAK BRAAI). IN ERF PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R200. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Tergniet
Bedrooms:6
Bathrooms:2

Listing Inquiry