GRE-P7-HB – Dupleks Woonstel – Hartenbos

SEE-UITSIG. BY DIE STRAND. ONDERSTE VLOER (0). SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB, SKOTTELGOEDWASSER, TUIMELDROËR, BROODROOSTER, KETEL, KLITSER, WAFELPAN, EIERKOKER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 (GELYK VLAK) – 2 X ENKELBEDDENS + BADKAMER (STORT, WASBAK & TOILET). ONDERSTE VLAK – SLK 2 – DUBBELBED. SLK 3 – STAPEL- & ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 TOILETTE. + SKOONMAAKFOOI @ R550. GEBOUDE BRAAIER OP BALKON. ENKEL KELDER PARKERING. SWEMBAD & WASKAMER IN KOMPLEKS. KRAG – ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry