HDP-P7-MSB – Woonstel – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. STRAND ± 1.5KM.

SLAAP 6

GRONDVLOER. SITKAMER – TV, DSTV, DVD-SPELER, MINI CD SPELER/RADIO. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, PERKOLEERDER, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 & 3 – 2 X ENKELBEDDENS ELK. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 1 X HANDSTORT, 2 X TOILET/ ENKEL MOTORHUIS & ENKEL AFDAK PARKERING, BINNE-BRAAI EN LOSSTAANDE BUITE-BRAAI. TUINMEUBELS. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

HDP-P6-MSB 001 HDP-P6-MSB 004 HDP-P6-MSB 012

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry