HVL-P2-BV – Tuin Woonstel – Bayview

STRAND ±800M. HBOS SEEFRONT ±1.3KM. BACHELOR – 2 X ENKELBEDDENS, TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. WASMASJIEN – BO-LAAIER. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R350. GEBOUDE BRAAIER + STOELE. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne
Price: | Prys en beskikbare datums op aanvraag |
Address: | Bayview |
Bedrooms: | Bachelor |
Bathrooms: | 1 |
Leave a Reply