JLT-P4-DS – Eenheid – Diaz Strand

STRAND & PRETPARK – ±300M SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL, (BRING EIE DEKODEERDER & SMART CARD), SLEEPER COUCH & 2 X ENKELBEDDENS. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – DUBBELBED. BADKAMER – BAD/STORT KOMB., WASBAK & TOILET. LOSSTAANDE & GEBOUDE BRAAIER + TUINMEUBELS. KOOPKRAG, EIENAAR VOORSIEN EERSTE R50. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry