JVR-P4-BV – Tuinwoonstel – Bayview

STRAND ±600M. PRETPARK ±1.5KM.

SLAAP 4

SLEGS EEN GESIN. SITKAMER – TV, DVD-SPELER, DSTV SKOTTEL (BRING EIE DEKODEERDER & SMART KAART), SLEEPER COUCH + ENKELBED. KOMBUIS – M/GOLF, 3 PL STOOF MET OOND, YSKAS + GROTERIGE VRIESGEDEELTE, BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – 2 X ENKELBEDDENS. BADKAMER – BAD, HANDSTORT, STORT, WASBAK & TOILET. GEBOUDE BRAAIER + TUINMEUBELS. ENKEL AFDAK PARKERING. (ROLSTOEL VRIENDELIK). KRAG INGESLUIT. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

JVR-P4-BV 007 JVR-P4-BV 003 JVR-P4-BV 004

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Bayview
Bedrooms:1
Bathrooms:1
Property Type:Kontak vir beskikbare datums - Maksimum 4 persone
Parking:In erf parkering
Tagged Features:

Listing Inquiry