KLA-P6-HB – Woonstel – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 2
  • Baths: 1

GRONDVLOER. HBOS SEEFRONT ±150M. SITKAMER – TV, SLEEPER COUCH (SLEGS GESKIK VIR KLEIN KINDERTJIES), DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART CARD). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE (WASKAMER OP PERSEEL). SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING, GEBOUDE BUITE BRAAIER + TUINMEUBELS. + SKOONMAAKFOOI @ R300 . SWEMBAD. KOOPKRAG. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price:Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:1