KRI-P5-RB – Duet – Rheebok

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type: ,
  • Beds: 2
  • Baths: 1

ONDERSTE EENHEID. STRAND ±2.2KM. HBOS SEEFRONT ±11KM. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), DIVAN (GESKIK VIR 2 KLEIN KINDERTJIES). KOMBUIS – M/GOLF, 2 PLAAT STOFIE, YS/VRIES KOMB, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED, SLK 2 – ENKELBED. BADKAMER – BAD (STORT BOKANT BAD), WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. LOSSTAANDE BRAAIER + TAFEL & STOELE. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Rheebok
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry