KRM-P6-HB – Dupleks Meenthuis – Hartenbos

STRAND (VOETPAD – ±500M & RY ±4KM).

SLAAP 6

SLEGS SKOOLGAANDE KINDERS 6JR+. SITKAMER – TV, DSTV (SLEGS SKOTTEL, BRING EIE DEKODEERDER). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, WATER FILTREERDER, STRYLKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. IN ERF PARKERING. BINNE-BRAAI MET TAFEL & 6 STOELE. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER. NATUUR RESERVAAT MET WANDELPAAIE & SWEMBAD. KRAG ING. BGOED & BAD HANDDOEKE ING.

 

20151112_094041_resized COL-P6-HB 012 20151112_093721_resized

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry