LDP-P6-HB – Meenthuis – Hartenbos

  • Prys & beskikbaarheid op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. HBOS SEEFRONT ±1.5KM. – GEEN ROKERS – SITKAMER – TV, DSTV (EXPLORA FRIENDLY) – BRING EIE DEKODEERDER OF PREMIUM @ R45/DAG. EETKAMER, TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB + VRIESKAS IN MHUIS, SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, BROODJIE MASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELKS, SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS (DAKWAAIERS IN ELKE KAMER). 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R550. GEBOUDE BRAAIER OP TOEGEBOUDE BALKON, ENKEL MHUIS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R200. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheid op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry