LIC-P6-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 3

HBOS SEEFRONT ±900M. (WSTEL UITG.) GEEN ROOK IN HUIS ASB. SITKAMER – TV, DSTV (COMPACT PAKKET ING. OF LAAT SKAKEL PREMIUM PAKKET AAN @ R20/DAG), HI-FI. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED & TV. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. SLK 3 – 3/4 BED, SLK 4 – 3/4 BED. 3 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. KROEG-AREA & BINNE-BRAAI + LOSSTAANDE BRAAIER. IN ERF PARKERING. + SKOONMAAKFOOI @ R500. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:3

Listing Inquiry