LIE-P4-FU – Tuinwoonstel – Fraai Uitsig

STRAND ±5KM. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM), WIFI. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, 4PL GASSTOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED. SLK 2 – DUBBELBED. BADFKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. IN ERF PARKERING. AFDAK MET LOSSTAANDE BRAAIER + TAFEL & BANKIES. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys beskikbaar op aanvraag
Address:Fraai Uitsig
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry