LOU-P10-HB – Meenthuis – Hartenbos

STRAND & PRETPARK ±2.5KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), DVD SPELER, HI-FI. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK MET 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YSKAS/VRIES KOMB., VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, YSMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBEL- & STAPELBED. SLK 2 & 4 – 2 X ENKELBEDDENS ELK, SLK 3 – DUBBELBED. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. IN ERF PARKERING VIR 4 MOTORS. BINNE-BRAAI & LOSSTAANDE BUITE BRAAIER, TUINMEUBELS. HOUTDECK. KOOPKRAG. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry