LOU-P12-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 5
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. OP DIE STRAND. SITKAMER, TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER – EXPLORA FRIENDLY). 2 X TAFELS MET 6 STOELE ELK. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS MET VRIESHOKKIE, YS/VRIES KOMB., KIS VRIESKAS. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. SLK 4 – DUBBEL- & ENKELBED. SLK 5 – STAPEL- & ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X STORT, 1 X BAD, 2 X WASBAK, 2 X TOILET + AUT W/MASJIEN. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:5
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui