LOU-P2-BV – Tuinwoonstel – Bayview

STRAND ±300M. HBOS SEEFRONT ±2.7KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), TAFEL & 3 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – DUBBELBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. GEBOUDE BRAAIER IN BINNE-HOF. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Bayview
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry