LOU-P4-BV – Tuinwoonstel – Bayview

STRAND ±300M. HBOS SEEFRONT ±2.7KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER) OF KYK WAT EIENAAR BO KYK (VOL SKOTTEL). KOMBUIS – TAFEL & 4 STOELE, M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., D/BALIE W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK2 – 2 X ENKELBEDDENS. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. GEBOUDE BRAAI IN BINNE-HOF MET TUINMEUBELS. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Bayview
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry