LUB-P6-MSB – Woonstel – Mosselbaai

SEE-UITSIG. BY DIE SEE. PUNT ±200M. GRONDVLOER. SITKAMER – DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB, KIS VRIESKAS, AUT W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIE-MASJIEN, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEEN-BED. SLK 2 – DUBBELBED. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS, 2 X BADKAMERS – 2 X STORT, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R650. BINNE-BRAAI. ENKEL MOTORHUIS + ENKEL TOEGEKENDE PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R200. BGOED & HANDDOEKE – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry