LUC-P6-HB – Woonstel – Hartenbos

SEE-UITSIG. BY DIE STRAND. BOONSTE VLOER (HYSBAK). MAX 4 VOLW + 2 KINDERS. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), SLAAPBANK. EETKAMER TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 3 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED, SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R600. GEBOUDE BRAAIER OP BALKON + TAFEL & STOELE. 1 X TOEGEKENDE KELDER-PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry