LUD-P6-DS – Dupleks eenheid – Diaz Strand

STRAND & PRETPARK ±300M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART), AIRCON. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – DUBBEL/ENKEL STAPELBED. PORTAALTJIE – ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. PARKERING – ENKEL AFDAK. BALKON/DECK MET GEBOUDE BRAAIER ASOOK BRAAIER ONDER OP GRASPERK. + SKOONMAAKFOOI @R600. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Ingesluit.

 

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *