LUT-P6-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. STRAND ±700M. SITKAMER – BINNE-BRAAI. TV-KAMER – TV, DVD-SPELER, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.) – GAAN UIT OP DECK MET GASBRAAIER. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TAFEL & 6 STOELE, M/GOLF, STOOF (5 X GASPLATE + ELEK OOND), 2 X YS/VRIES KOMB., 2 X VRIESKASTE, WATER FILTER, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, KOFFIE MASJIEN, KLITSER, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED, TV. SLK 2 2 X ENKELBEDDENS. SLK 3 – STAPELBED (KAN LANGS MEKAAR STAAN). 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. IN ERF PARKERING. GEBOUDE BRAAI – ONDERDAK MET TAFELS & STOELE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R300. BGOED – Ingesluit

 

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry