LVN-P6-RB – Huis – Reebok

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 2
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. STRAND ±600M. HBOS SEEFRONT ±12KM. GEEN ROOK IN HUIS ASB. SITKAMER – TV, DSTV NOW PAKKET – WIFI. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 5 PL GASSTOOF MET OOND + HOB. YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, KLITSER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. 2 X BADKAMERS – 2 X STORT, 2 X TOILET. BRAAIKAMER – GEBOUDE BRAAIER, TAFEL & BANKIES, STOELE + SLAAPBANK. + SKOONMAAKFOOI @ R550. ENKEL AFDAK PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R200.BGOED – Ingesluit

 

Price:Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Reebok
Bedrooms:2
Bathrooms:2